-
Maandag in Franschhoek. (Anne Somerville, Nuus24-gebruiker)

"Hierdie is Sondagaand geneem van die Grabouw-kant van die bergreeks." (David Morris, Nuus24-gebruiker)
-
Die hange om Franschoek was teen Maandagaand in ligte laaie, en brandbestryders het bontgestaan om die brand onder beheer te probeer kry. Hierdie foto wys hoe die Bordeaux-saagmeule in Franschhoek afbrand. (Leanne Stander, Foto24)
-
Die Bordeaux-saagmeule in Franschhoek brand. (Leanne Stander, Foto24)
-
Brande dreig 'n plaas teen die hange van die berg. (Leanne Stander, Foto24)

'n Onbekende boer kyk toe terwyl die brand naby sy plaas woed. (Leanne Stander, Foto24)
-
Brande dreig 'n plaas teen die hange van die berg. (Leanne Stander, Foto24)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.