Mense het buite die Johannesburgse hooggeregshof vergader waar die ANC se aansoek oor die omstrede skildery van pres. Zuma aangehoor word.
Phillip Phillips is as die nuwe wenner van die realiteitsreeks American Idol aangewys. Kyk hier na foto's.