‘n Kollege aan die KwaZulu-Natalse suidkus is gesluit nadat ‘n brand ‘n gebou verwoes het ná betogings deur studente.
Die advokaat wat pres. Jacob Zuma in die hofsaak oor The Spear verteenwoordig, het in die hof in trane uitgebars.
Phillip Phillips is as die nuwe wenner van die realiteitsreeks American Idol aangewys en het stof in die oë van Jessica Sanchez geskop. Kyk multimedia...