-
’n Minibus ry verby brandende buitebande in ’n straat in Lagos. Nigeriërs is woedend nadat die regering vroeër die maand ‘n brandstofsubsidie opgehef het. (Pius Utomi Ekpei, AFP)
-
Betogers stap met plakkate verby brandende buitebande. Minstens drie mense is reeds dood en talle het skietwonde opgedoen. (Pius Utomi Ekei, AFP)
-
(Pius Utomi Ekei, AFP)
-
’n Man hou ’n plakkaat vas met die woorde “Stop Killing Us With Executive Lies”. Duisende mense neem deel aan ’n staking ná die regering vroeër die maand ‘n brandstofsubsidie opgehef het. (Pius Utomi Ekei, AFP)
-
Die polisie patrolleer die strate van Lagos tydens ’n betoging. (Pius Utomi Ekpei, AFP)
-
(Pius Utomi Ekpei, AFP)
-
(Pius Utomi Ekpei, AFP)
-
(Pius Utomi Ekpei, AFP)
-
Motoriste staan by ’n petrolstasie op die vooraand van die petrolstaking in Lagos, Nigerië. (Pius Utomi Ekpei, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.