-
Mense stap verby bande wat tydens gewelddadige betogings in Maputo, Mosambiek aan die brand gesteek is. Stygende pryse in en om Maputo het tot protesaksies in die stad gelei. (Nastasya Tay, AP)
-
Die liggaam van ’n kind, bedek met ’n kombers, lê in ’n plas bloed. Minstens sewe mense is reeds dood as gevolg van geweld. (Nastasya Tay, AP)
-
Chaos het in dele van die hoofstad geheers toe betogings gewelddadig geraak het. (Nastasya Tay, AP)
-
Mense, veral jong mans, is woedend oor stygende pryse in Maputo, Mosambiek. (Arthur Frayer, AFP)
-
Die Suid-Afrikaanse regering het sy ambassade in Mosambiek gesluit ná gewelddadige betogings oor stygende pryse in die hoofstad Maputo. (Arthur Frayer, AFP)
-
Die pad na Suid-Afrika is ook gesluit ná betogers die roete afgesper en 'n vulstasie in Matola tussen Maputo en die grenspos aan die brand gesteek het. (Arthur Frayer, AFP)
-
’n Betoger na hy deur polisie geskiet is. (Arthur Frayer, AFP)
-
Polisiebeamptes slaan ’n man in Maputo. (Arthur Frayer, AFP)
Klik op klein foto bo om groter prentjie te sien.