Die akteur Daniel Radcliffe het in 'n onderhoud erken hy was dronk terwyl hy tonele vir van die Harry Potter-rolprente geskiet het.
Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld waar ‘n mens ‘n groter kans het om vermoor te word as om in ‘n padongeluk te sterf.
Die jaarlikse vensters-vertoning by die Universiteit Stellenbosch het dié week plaasgevind. Klik hier om na foto's te kyk. Kyk multimedia...