BMW GS 'n swaargewigkampioen

2011-08-16 13:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – As jy en ’n teenstander met ’n gewig van meer as ’n kwartton aan die stoei gaan raak, wie dink jy gaan wen?

Volgens Jaco Kirsten van Weg/Ry is dit presies waaroor hy gewonder het terwyl hy agter die stuur van die BMW R1200 GS Adventure 30 Year Anniversary Edition (die naam is net so ’n bielie soos sy gewig) was.

Die BMW R1200 GS Adventure 30 Year Anniversary Edition is groot, het ’n bloedrooi saal en vier dié maatskappy se 30 jaar van dubbeldoelmotorfietse.

Interessant genoeg was die toetsmodel toegerus met hoëverrigting-straatfietsbande wat uiteindelik veelseggend was, want hy begin nou al meer ontuis raak in régtig rowwe dele.



Dit was verlede jaar 30 jaar gelede dat BMW sy eerste veeldoelmotorfiets, die R80 G/S bekend gestel het.

Deesdae noem BMW dié modelle almal “GS’e” wat afgelei word van Gelände/Strasse, oftewel Duits vir veld/pad. En hier is ons nou met die 1200 Adventure-30-jaar-gedenkmodel wat 256 kg weeg.

Dié stukkie geskiedenis is relevant, aangesien die R80 G/S ’n skamele 186 kg geweeg het met ’n vol tenk petrol.

Iewers in die 30 jaar het ’n eenvoudige, ratse konsep 70 kg swaarder geword. En tog het BMW al meer as 100 000 GS’e verkoop.

– Vir meer inligting besoek Weg/Ry.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: bmw  |  motorfietse

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 4.4i 4x4 AT
2008
R 595,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.