nuwe modelle

Sjiek Civic nou in SA

2012-05-17 13:26

Honda se splinternuwe Civic is vandeesweek aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel en begin by R248 000 vir die 1.8 i-VTEC Elegance.

Ferrari

Ferrari gaan groen

2012-05-17 11:53

Ferrari gaan by groen motorvervaardigers aansluit en sy eerste hibriede voertuig aan die einde van die jaar bekendstel.

peugeot

Peugeot 107 kry nuwe neus, hou ou prys

2012-05-16 14:27

Peugeot se astrante kleine 107 is binne, buite en selfs onder die enjinkap opgekikker. Die een ding wat nie verander het nie, is die prys.

Ry-indrukke: Welkome nuweling in Subaru se stal

2012-04-05 15:35

Toe Subaru se XV op die Johannesburgse motorskou die eerste keer aan die Suid-Afrikaanse publiek vertoon is, kon ’n mens sien hier kom ’n ding.

suzuki

Nie klasleier, maar Kizashi-kompromis hoort op kortlys

2012-03-29 14:00

Suzuki se Kizashi het nou wel nie met die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-titel weggestap nie, maar hy’s ’n indrukwekkende ryding.

Krooskarweier heelwat hupser

2012-03-29 10:05

Dis ’n redelik moeilike segment om in te speel, dié van die kompakte minibussie – maar Mercedes se mededinger in hierdie mark is heel deftig.

 

 

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Mini Concept Coupé

Vinnigste Mini binnekort in SA

2012-05-14 13:16

BMW gaan binnekort die vinnigste Mini bekendstel, maar slegs ‘n handjievol sal vroeg aanstaande jaar in Suid-Afrika beskikbaar wees.

Nuwe Santa Fe volg in ix35 se stadsry-wielspore

2012-04-05 13:57

Hyundai het ’n paar foto’s van sy nuwe Santa Fe gewys aan die vooraand van die nuweling se wêreldbekendstelling vroeg volgende maand in New York.

opel

Toekoms vir Opel so wyd oop soos Meriva-deure

2012-03-29 12:38

Dis moeilik om te glo legendariese motors soos die Kadett en Astra is die vrug van Adam Opel se nederige begin in Duitsland 150 jaar gelede.

Mini verras met woema-Countryman

2012-03-22 10:02

Mini se JCW-weergawes, wat gewoonlik die toppunt van elke modelreeks is, het nou al sinoniem met dié buks se ratsheid geword.

binne nuus24


jaguar

Sportbrake Jaguar se konsepwa vir ryk gesinne

2012-03-15 14:48

Dis ’n baie klein mark, maar vervaardigers reken daar’s tog geld te maak deur ’n teenwoordigheid in die segment vir luukse stasiewaens te hê.

Derde weergawe van A3 boet sjoe!-faktor in

2012-03-08 08:50

Benewens Mercedes-Benz se nuwe A-klas is Audi se nuwe A3 die groot verkoper in die premiumsegment wat op die skou uitgestal word.

Etios

Toyota se Etios binnekort in SA beskikbaar

2012-02-29 11:03

Toyota SA Motors het aangekondig dat die langverwagte Etios-reeks op 21 Mei 2012 in Suid-Afrika bekendgestel sal word.

audi r8

Nog sterker wind in R8 se haardos

2012-02-23 14:06

Audi is so stil-stil besig om sy R8-reeks te laat aangroei en die agtste model, die R8 GT Spyder, is pas bekend gestel.

golf

Blitsbuks-koning vier 35 jaar

2012-02-23 12:06

Op die ouderdom van 35 is supermodelle en rugbyspelers se dae getel – maar dit geld nie as jy die ikoon van blitsbukse in die karwêreld is nie.

Toyota

Hope plek in Avanza-wa

2012-02-16 11:42

Toyota se jongste Avanza kombineer die gemak en gehalte van ’n veeldoelvoertuig en die gehardheid van ’n handelsvoertuig.

GTS het ’n wikkel in sy stappie

2012-02-10 07:30

Porsche se nuwe Panamera GTS draf met dieselfde enjin as sy voorganger, maar ’n bietjie toorwerk aan die blikbrein gee hom beter wringkrag.

M5

Denkende man se jaagderduiwel

2012-02-10 07:30

Dit was met groot afwagting dat BMW se sesde geslag M5 – dié een met 'n kleiner enjin – in Suid-Afrika aangekom het.

 
Ford Twitter partnership

Fiesta ST net vir jóú blitsvinnig

2012-03-15 12:01

Die produksieweergawe van Ford se nuwe klein blitsbuksie, die Fiesta ST, kan in minder as sewe sekondes by 100 km/h uitkom.

Ry nuwe Golf wind in die hare

2012-03-01 09:47

Onthou jy nog Volkswagen se Eos-oopdakker wat hy in 2007 in Suid-Afrika kom wys het? Mooi dink nou, want daar is nie veel van hulle op die pad nie.

punto

Opgeknapte Punto spog met nuwe enjinreeks

2012-02-23 15:01

Hy is nou wel Fiat se beste verkoper in Suid-Afrika, maar in die breër konteks vergeet baie mense van die Punto wat karkoop betref.

range rover

Stempel van groot sukses

2012-02-23 13:06

Die swierige Range Rover Evoque het Suid-Afrika verlede jaar met groot krag, spoed en sjarme getref – en nou is 'n nuwe weergawe op pad.

Nuwe hardebaard in Fortuner se kryt

2012-02-23 10:00

Chev is besig om spoed te vang in Suid-Afrika en die volgende witoog-bokkie in sy visier is die gewilde Toyota Fortuner.

BMW se X6 allesbehalwe 'n nis-wa

2012-02-09 11:32

Selfs BMW se ringkoppe het nie gedink dat ’n unieke voertuig soos die X6 só ’n groot verkoopssukses sou word nie.

Nissan GT-R ’n begeerlike supervuurwa

2012-02-09 11:59

Hy mag dalk een van die ikone in die PlayStations van baie tieners wees, maar in die regte lewe is die Nissan GT-R net so indrukwekkend.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Fusion Developer

Cape Town, South Africa
Business Connexion
Market Related

WebMethods Developer

Cape Town, South Africa
Business Connexion
Market Related

Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,990.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.