Yank sit 1.6 miljoen km in 4 jaar op sy Ford

2010-10-27 11:24
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - In die VSA speel hulle nie rond met hul bakkies nie.

Nee, hier rý hulle die goed. Vat vir Phil Marsella van Florida as voorbeeld.

Hy het die afgelope vier jaar niks minder nie as 1,6 miljoen kilometer in sy Ford F-250 afgelê.

Siende dat Ford nie daarop staatmaak dat hul bakkies die ses-figuur-limiet op die klok sal verbysteek nie, het Marsella se odometer op 999 999 myle (1,6 miljoen km) gaan staan.

Dit beteken die Amerikaner ry 'n gemiddeld van 8 000km per week - gelykstaande aan 'n daagliske retoerrit tussen Bloemfontein en Pretoria! Marsella vervoer resieshonde van wedren tot wedren, van die een kant van die VSA tot die ander.

Sy onderhoudskostes het hom sover bykans R500 000 uit die sak gejaag.

Lees hier vir die volledige storie.

- Wheels24

Lees meer oor: motors  |  ford  |  kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 4.4i 4x4 AT
2008
R 595,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.