Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wi-Fi-tegnologie verminder dalk ongelukke

2012-08-22 13:26
Tweets Share Share line Print

Michigan – ‘n Amerikaanse regeringsprogram is op die been gebring om te toets of Wi-Fi kan help om motorongelukke te verminder.

Die department van vervoer sê dié program sal voertuie en ander toestelle instaat stel om met mekaar te “praat” en sodoende ongelukke te verhoed en verkeersvloei te beheer.

Ray LaHood, Amerika se minister van vervoer, het by verskeie amptenare by die universiteit van Michigan aangesluit om die tweede fase van Safety Pilot aan te kondig.

“Hierdie baanbreker-tegnologie beloof om die veiligheid en die doeltreffendheid van ons paaie te verbeter. Dit is ‘n wenkombinasie vir motoriste regoor Amerika,” het LaHood in ‘n verklaring gesê.

Die toetsmotors, wat busse, bakkies en vragmotors insluit, is meestal deur vrywilligers aan die universiteit gegee. Dié voertuie is toegerus met draadlose toestelle wat bestuurdes waarsku oor spesifieke gevare soos ‘n aankomende botsing by ‘n kruising in jou blindekol, motors in jou blindekol en wanneer ‘n motor voor jou doodstop.

“Voertuig-tot-voertuig kommunikasie het die vermoë om die grootste verandering in padveiligeheid ooit te maak, maar ons moet eers verstaan hoe om die tegnologie toe te pas,” het David Strickland, hoof van die Nasionale Padveiligheidsadministrasie, gesê.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: michigan  |  wi-fi  |  padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 11:29 AM
    Road name: Plane Road Both Ways
    DELAYS between Kelvin Street and Pretoria Road
  • Thursday Randburg - 11:25 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.