Wetgewing kan motors meer lawaaierig maak

2011-09-20 09:08
Tweets Share Share line Print

Londen – Nie so lank gelede nie was ‘n enjin wat stil loop ‘n oorwinning vir motorvervaardigers – maar dit wil voorkom asof dié dae vinnig besig is om iets van die verlede te word.

Voertuie is deesdae so stil dat vrese ontstaan het dit kan ‘n gevaar vir voetgangers en fietsryers inhou omdat hulle dit nie kan hoor nie.

Regerings in Europa en Amerika oorweeg dit nou om motorhandelaars te dwing om die volume so 'n bietjie op te draai deur kunsmatige "lawaai-opwekkers" te installeer.

Enige voertuig wat glo onder die perk van 40 desibels is sal dié opwekkers moet installeer. 

Die opwekkers sal in gewone modelle sowel as elektriese motors geïnstalleer moet word.

Daar is tans geen perk vir te min geraas nie, slegs ‘n perk om geraasbesoedeling te voorkom.

Motorvervaardigers het glo reeds begin eksperimenteer met verskillende soorte lawaai, wat wissel van kunsmatige sportmotorklanke tot voëlsang.
 
Daily Mail.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: voetgangers  |  enjin

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 4.4i 4x4 AT
2008
R 595,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.