Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wenke vir hoe om in die reën te bestuur

2012-09-27 11:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Dit is nie pret om in die reën te bestuur nie, maar ons almal moet dit een of ander tyd doen.

Brittanje se Institute of Advanced Motorists (IAM) het 'n paar wenke deurgegee vir wanneer jy in slegte weerstoestande moet bestuur.

– Voordat jy begin ry stel eers jou motor se verwarming omdat vensters binne sekonders kan opwasem. En jy wil ook nie met knoppies peuter wanneer jy op die pad moet konsentreer nie.

– Ry stadiger. In die reën moet jou stilhou-pafstand ten minste dubbel wees. Gee jouself meer spasie, veral as jy 'n agter 'n groot voertuig bestuur.

– Hou jou oë op die pad.

– Hou jou stuurwiel stywer vas as jy in slegte weer bestuur omdat sterk winde kan maklik die rigting waarin jy bestuur verander.

– Skakel ook altyd jou ligte aan.

iafrica.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: motoriste
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

TOWNHOUSES FOR SALE IN Port Alfred

TownhousesR 615 000

HOUSES FOR SALE IN Klipriver

HousesR 1 600 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.