Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wenke om 'n nuwe motor te koop

2012-02-27 16:31
Tweets Share Share line Print

So jy het besluit om 'n nuwe motor te koop. Watter dinge moet jy in ag neem voordat jy die papiere teken?

IAM Drive & Survive, een van Brittanje se voorste organisasies in risikobestuur, het ses wenke aan bestuurders gegee.

1. Besluit oor die tipe motor wat jy nodig het. Het jy 'n motor nodig om die kinders mee rond te ry? Of onderneem jy gereeld lang reise en het ekstra stoorplek vir bagasie nodig?

2. Weet wat jou begroting is – hoeveel jy kan spandeer. Dink oor die assuransie asook ander onkostes wat nodig is.

3. Maak seker daar is nie enige versteekte ekstras soos addisionele onkostes vir nommerplate en aflewering nie.

4. Kyk hoeveel die instandhouding van die motor jou uit die sak uit gaan jaag. Diesel-voertuie is baie duurder.

5. Sodra jy oor jou begroting besluit het, maak seker jy weet hoe jy die motor gaan finansier. Baie belangrik, hou by jou begroting.

6. Neem die motor vir 'n toetsbestuur. Jy moet seker maak die motor is gemaklik en pas by jou behoeftes.

iafrica.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: motoriste
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
  • Wednesday Paulshof - 18:43 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - HEAVY westbound delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.