Versierings onder truspieëltjies lei tot ongelukke

2011-09-09 10:08
Tweets Share Share line Print

Brittanje – Versierings en lugverfrissers wat agter of onder 'n truspieëltjie hang kan ongelukke veroorsaak wat selfs in sommige lande tot vervolging kan lei, het die Daily Mail berig.

‘n Studie deur die Automobiel Assosiasie (AA) in Brittanje het bevind een uit elke 20 voertuie het ‘n blindekol wat veroorsaak word deur ‘n versiering wat in die motor hang.

Altesaam 2 000 voertuie is as deel van die studie ondersoek.

Die versierings wat die meeste voorkom, is teddiebere, krale, sokkerbalhangertjies en lekkerruik-bome.

Die AA het egter bevind die gevaarlikste versiering is ‘n silwer CD, wat motoriste kan verblind wanneer sonlig daarop val.

Volgens die AA kan die polisie motoriste beboet as hulle versierings hulle sig belemmer, en op Britse paaie kan so 'n motor selfs onpadwaardig verklaar word.

– Volg Nuus24 op Twitter.


 

Lees meer oor: motoriste  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 4.4i 4x4 AT
2008
R 595,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.