Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Verkla en verklik die padvarke op internet

2012-02-17 09:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg. – Motoriste wat moeg is vir ongeskikte mede-padgebruikers het nou ’n manier om op die internet aan hul frustrasies uiting te gee.

Op www.drivelikeachop.co.za kan mense wat op dié webwerf ingeteken is oor padvarke kla.

Volgens die webblad is dit die aanlyntuiste om almal te vertel van die aap wat voor jou ingeswaai het, of wat te vinnig of roekeloos ry.

Intekenaars kan ’n beskrywing van die voertuig, bestuurder en die registrasienommer van die motoris gee. Motoriste kan ook kyk of hul eie swak bestuursvernuf aangemeld is.

Die man wat die webwerf begin het, maar verkies om nie sy naam bekend te maak nie, het gesê hy het die idee ná eindelose klagtes van vriende gekry.

“Almal kla altyd oor hoe ander mense bestuur, oor hoe roekeloos minibustaxibestuurders is. Ek was self gatvol oor die verkeer in die middestad en het besluit om ’n forum te begin waarin mense hul frustrasies kan uithaal sonder om iets gevaarliks te doen.”

Hy het die webwerf in Augustus verlede jaar geregistreer en sedertdien kla dosyne mense landwyd daagliks.

“Ek wil hê mense moet in hul eie woorde vertel wat met hulle gebeur het en die besonderhede van die ‘oortreders’ bekend maak. As jy soos ’n tjop ry, verdien jy dit dat almal daarvan weet.”

Daar is ook heelparty klagtes op die webwerf oor minibustaxi’s en foto’s van ongemanierde bestuurders.

Daar geld sekere voorwaardes vir intekenaars, waaronder dat hulle verantwoordelikheid vir die inhoud van hul plasings moet aanvaar. “Die drivelikeachop-platform moet verantwoordelik gebruik word en is daargestel om veilige bestuur te bevorder.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.