Veiligheid van elektriese motors bekyk

2011-11-15 12:58
Tweets Share Share line Print

Amerika – Beamptes in Amerika is besig met ‘n ondersoek oor die veiligheid van elektriese voertuie nadat ‘n beskadigde litium-ioonbattery in ‘n Chevy Volt drie weke na ‘n toetsbotsing aan die brand geslaan het.

Volgens veiligheidsbeamptes is daar geen bewyse dat elektriese motors ‘n groter risiko loop om aan die brand te slaan as brandstof-aangedrewe motors nie, alhoewel daar al probleme was met litium-ioonbatterye wat in rekenaars gebruik was.

Niemand is in die brand beseer wat die eiendom van ‘n toetsfasiliteit in Wisconsin, wat aan die regering behoort, in Mei beskadig het nie.  

Dit is ook die enigste saak van ‘n battery-verwante brand nadat verskeie botstoetse reeds gedoen is, het die nasionale hoofwegverkeersveiligheidsvereniging (NHTSA) bekendgemaak. 

Volgens die NHTSA gaan hulle verdere toetse op die batterye doen en hulle werk saam met motormaatskappye om seker te maak hulle gee gehoor aan protokol wat ná botstoetse gedoen moet word.

Hulle gaan ook verbruikers en nooddienste inlig oor die nodige veiligheidsmaatreëls wat in plek moet wees. 

General Motors het gesê hulle het nog nie enige verslae of klagtes van motorhandelaars of kliënte ontvang nie.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: chevy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.