Vakbonde sleep motorvervaardiger hof toe

2011-09-14 10:01
Tweets Share Share line Print

Switserland – Twee Switserse vakbonde het ‘n hof Maandag gevra om die motorvervaardiger Saab formeel bankrot te verklaar sodat dié maatskappy se werkers hul salarisse vir Augustus kan ontvang.

Saab sukkel al weke lank om kontant te verkry om hul werkers te betaal.

Die vakbonde, Unionen en Ledarna, het die versoek namens hul lede by die hof ingedien.

“Die versoek is ingedien omdat Unionen se lede nog nie hul salarisse vir Augustus ontvang het nie en die spertyd wat ons aan Saab gegee het is reeds verstreke, het Unionen in ‘n verklaring gesê.

Saab het 3 700 werknemers waarvan 1 100 aan Unionen behoort en 131 aan die vakbond Ledarna. 

Saab het kennis geneem van die vakbonde se aankondigings en gesê dit kan ‘n hof ‘n hele paar weke neem voordat ‘n finale besluit geneem word.

Die maatskappy wie se skuld sowat €150 miljoen (sowat R1,5 miljard), beloop, het in April betalings aan verskaffers gestaak.

Dít het tot gevolg gehad dat aflewerings sedert April nie meer gedoen is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: saab

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.