VW amptelike voertuig vir Dakar

2009-11-17 12:51
Tweets Share Share line Print

Volkswagen Amarok

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad - Die Volkswagen Amarok is die amptelike voertuig vir die 2010 Dakar wedren.

Volkswagen Kommersiële Voertuie is bevestig as die “Amptelike Voertuig Voorsiener” vir die 2010 Dakar-wedren en sal ‘n totaal van 35 voertuie aan die organiseerder van die wedren, Amaury Sportorganisasie (ASO), voorsien.

Die Volkswagen Amarok vloot sal as ondersteunings-voertuie vir die wedren gebruik word.

Die Dakar-wedren word beskou as die wêreld se moeilikste wedren wat oor verskeie lande strek. Dit begin op 1 Januarie en eindig 17 Januarie 2010 in Buenos Aires in Argentinië.

Die roete beslaan sowat 9 000km se woestyn hoë duine en diep sand tussen Argentinië en Chile. Vier van die 14 bene van die wedren sal deur die Atacama-woestyn loop. Hulle sal ook twee keer die Andes oorsteek (4 700 meter bo seespieël).

Volkswagen motorsport hoop om dit twee in ‘n ry te maak, na Giniel de Villiers en sy mede-bestuurder Dirk von Zitzewitz se triomf in die 2009 Daker-wedren.

Volkswagen Motorsport het hierdie jaar vyf motors ingeskryf.

Lees meer oor: motors  |  volkswagen

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.