Toyota herroep 43 000 motors

2009-12-25 13:55
Tweets Share Share line Print

Beijing - Die motorreus Toyota gaan 43 000 motors in China herroep weens 'n fout in die enjin wat lei tot die motor wat olie lek, is Vrydag berig.

Die motors was almal in Japan vervaardig, volgens die Nikkei finansiële dagblad.

Die vier modelle wat geraak word, is die Lexus ES 350, die Lexus RX350, die Previa en die Highlander sportsmotor.

In hul verklaring wat Donderdag uitgereik is, het Toyota gesê hulle sal die probleem op 30 Desember aanpak.

Volgens die vervaardiger kan dergelike probleme in Japan opduik.

Dié herroeping volg slegs maande nadat Toyota aangekondig het hulle moet sowat 700 000 voertuie in China van die mark verwyder.
      
- Sapa-dpa

Lees meer oor: motors  |  toyota

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Thys sê... Is dit nou Ferrari se skuld? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T Local
2001
R 64,369.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 129,990.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.