Toyota-baas vra om verskoning

2010-02-09 14:45
Tweets Share Share line Print

Nagoya/Detroit – Die President van Toyota, Akio Toyoda, vra om verskoning vir die veiligheidsprobleme wat die Japanese motorvervaardiger “in ‘n krisis” geplaas het nadat die groep nóg herroepe oorweeg – dié keer weens die remme van die nuutse hibriede Prius-model.

“Glo my, Toyota-motors is veilig”, het Toyodo (kleinseun van Toyota se stigter) gesê nadat hy heeltemal stil was sedert die krisis begin het.

Toyota het sowat 8 miljoen motors wêreldwyd herroep as gevolg van probleme wat met onopsetlike versnelling te make het.

Negentien mense is reeds in die VSA weens dié probleem dood.

Toyota-aandele het reeds sowat $30 biljoen (R232 biljoen) of ‘n vyfde van hul waarde verloor sedert 21 Januarie toe hulle herroepe gemaak het as gevolg van foutiewe versnellerpedale.

Veiligheidsregulasies word nou in die VSA en Japan ondergaan om die rem-probleme met die Prius te ondersoek.

Lees die volledige artikel hier.

- Wheels24

Lees meer oor: toyota

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.