Toyota: Modelle kry nuwe remstelsels

2010-02-17 19:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Toyota het aangekondig dat al hul nuwe modelle ‘n stelsel gaan hê wat hul remme oorheers, terwyl hulle aanhou om miljoene motors te herroep weens veiligheidsprobleme.

Volgens Akio Toyoda, president van Toyota, sal die nuwe meganisme die enjin se krag uitsny wanneer die versneller en rempedale gelyktydig getrap word om te voorkom dat die voertuig beheer verloor.

Die motormaatskappy het intussen aangekondig dat hulle moontlik probleme met die Corolla-model se kragstuur het en nóg ‘n herroep oorweeg.

Vir die volledige berig, besoek sky.com


Lees meer oor: toyota

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... WAT, is daar so iets soos n “Nommer Een Taxi-bestuurder”. Aikona eish ek glo nie daai ding Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY XS TD5 AT
2004
R 209,900.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 199,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.