Top-10 versamelmotors vir die toekoms

2012-02-01 09:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Kenners het 'n lys saamgestel van 10 motors wat dalk in die toekoms versamelstukke kan word.

Volgens Hagerty Insurance, ’n versekeringsmaatskappy vir versamelmotors, beklee die Chevrolet Camaro ZL1 die top-posisie op die lys, gevolg deur die Buick Regal GS en die Ford Mustang Boss 302.

Ander motors wat die top-10 gehaal het, is die Jeep Grand Cherokee SRT8 in die vierde plek en die Volkswagen Golf R in die vyfde plek. Die Porsche 911 is in die sesde plek en die Audi TT RS is nommer 10.

Om in aanmerking te kom vir dié lys moet die voertuie in grootmaat vervaardig word, tans verkoop word en die handelaarsprys moet minder as $100 000 (sowat R784 000) wees.

Hagerty het 'n span kenners gevra om tien motors, met die grootste potensiaal om 'n versamelstuk in die toekoms te word, te identifiseer.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: motors

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.