The Stig se identiteit bekend gemaak

2010-09-02 02:33
Tweets Share Share line Print

Londen – Die identiteit van The Stig is Woensdag op die gewilde televisieprogram Top Gear bekend gemaak nadat BBC die regsgeding met The Stig verloor het.

Ben Collins, wat sy resies-loopbaan in 1994 begin het en op Formule 3-vlak gery het, se identiteit as The Stig het bekend geword nadat Londen se hooggeregshof geweier het om ‘n tydelike interdik toe te staan sodat sy identiteit nie in ‘n opkomende boek sal verskyn nie.

Dit kom nadat BBC-vervaardigers het regstappe teen Collins geneem in ‘n poging om hom te verhoed om ‘n outobiografie te skryf.

Die uitgewer beweer dat The Stig ‘n vertroulikheidsooreenkoms gehad het en dat die bekendmaking van sy identiteit kykers se genot van die program sal bederf.

The Stig is die naam van die geheimsinnige superjaer wat elke week op die televisieprogram Top Gear verskyn en al die nuutste en beste motors deur hul passies sit op Top Gear se spesiale renbaan in Brittanje.

Volg Nuus24 op Twitter.






- Reuters

Lees meer oor: bbc  |  the stig  |  motors

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.