The Stig se ID kos BBC toe baie

2010-11-19 09:00
Tweets Share Share line Print

Londen - Die Britse nasionale uitsaaikorporasie (BBC) moes behoorlik hoes om die identiteit van 'The Stig', die mede-aanbieder op die gewilde TV-reeks Top Gear, te probeer stilhou.

En toe misluk hulle in elk geval.

Dit het die BBC meer as 'n halfmiljoenrand in regskoste uit die sak gejaag om te poog om Ben Collins te keer om sy identiteit bekend te maak, berig die London Daily Mail.



Collins het Top Gear-kykers lank aan die raai gehad het oor wie is is toe hy op die reeks in sy kenmerklike wit oorpak en wit valhelm verskyn het. Hy het toe 'n boek uitgebring wat hom aan die wêreld bekend stel. Die BBC wou die publikasie van hierdie boek keer.

'The Stig' het sy frustrasie in die Britse media uitgespreek dat hy sowat £10 000 per episode moes verdien, terwyl sy mede-aanbieders, Jeremy Clarkson en Richard Hammond na bewering honderde duisende ponde gekry het.

Die BBC is gekritiseer dat hulle die publiek se geld gebruik het om blitsvinnig hul reuse-rekening op te bou. Dit het ingesluit 'n prokureur wat R1 750 per uur vra.

Vir meer oor hierdie storie, kliek hier.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: kan jy glo  |  motors

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.