Tata bevestig planne vir motoraanleg in SA

2011-07-11 10:19
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die motorvervaardiger Tata gaan ‘n motoraanleg in Rosslyn, Pretoria open, het Business Day berig.

Debasis Ray, die maatskappy se woordvoerder in Doebai, het dié belegging bevestig.

“Ons gaan nie enige besonderhede bekendmaak nie, maar daar word al vir ‘n geruime tyd beplan om ‘n motoraanleg in Suid-Afrika te open,” het hy gesê.

Volgens Ray sal Tata binnekort meer besonderhede bekendmaak.

Hy wou ook nie kommentaar lewer oor die grootte van Tata se belegging, of watter soort voertuie die motoraanleg sal bou nie.

Intussen het Toyota SA bevestig dat hy in gesprekke met die regering is om minibustaxi’s by 'n motoraanleg in Durban te vervaardig, terwyl die Calibra Motor Corporation ‘n motoraanleg in Harrismith wil oopmaak om Chinese taxi’s te vervaardig.

– Volg Nuus24 op Twitter.


 

- SAPA

Lees meer oor: tata

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.