Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Tap selfs méér krag uit GTI

2010-04-23 09:35
Tweets Share Share line Print

JY kan selfs ’n bietjie meer woema uit jou nuwe Golf GTI toor met Steve’s Auto Clinic se eerste- en tweedefase-ombouings vir die haastige Golf.

En dit was ’n uitdaging om die Golf nog vinniger te maak aangesien die nuwe 155 kW­enjin aansienlik van die ouer 147?kW-weergawe verskil.

In die eerste fase is daar nou onder meer ’n nuwe vryvloei-uitlaatstelsel (sonder ’n katalitiese omsetter) en ’n nuwe lugfilter vir die 2 liter- turbo-aan­gejaagde enjin.

Die eerste fase van opkikkering bring sowat 15% beter kraglewering mee en kos rondom R12 000, afhangende van die soort uitlaatstelsel wat jy wil gebruik.

Die tweedefase-ombouing sluit ’n silinderkop met beter lugvloei in en ’n drukverhouding wat effens laer is.

Dit en ’n paar ander geringe veranderings voeg sowat 3% krag by. Fase een en twee sal jou sowat R22 000 uit die sak jaag.

Dit beteken dat die enjin nou sowat 180 kW uitskop met wringkrag van 330 Nm, aansienlik beter as die 155 kW en 280 Nm van die standaard­enjin.

Hieronder is ’n kragvergelyking met nog een van die land se superblitse, die Audi S3 Sportback.

Uit die gegewens kan gesien word presies hóé kookwater die opgekikkerde GTI is:

SAC VW Golf Mk VI GTI vs. die Audi S3 Sportback:
0-100 km/h – 6.06 s. vs. 7 s.
0-200 km/h – 25.16 s. vs. 26.00 s.
¼ myl – 14.35 s. vs. 14.89 s. met 160.44 km/h vs.156.03 km/h.
1 km – 26.06 s. vs. 26.77 s. met 202.27 km/h vs. 202.35 km/h.
Topspoed is 251.46 km/h vs. 252.35 km/h.

- Beeld

Lees meer oor: motors  |  volkswagen
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Kempton Park - 11:45 AM
    Road name: R21
    VELD FIRE with smoke affecting visibility at the Voortrekker Road Interchange - use headlights and drive with care
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.