Man moet tenk-lisensie kry vir sy rolstoel

2011-01-19 09:53
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad - Is die Tank Chair die wêreld se super-rolstoel?

Die bestuurs- en motorlisensie-agentskap in die Verenigde Koninkryk (DVLA) dink beslis so. Die liggaam het die 36-jarige Jim Starr, ‘n gestremde verbruiker, beveel om sy Tank Chair-rolstoel nie op voetpaaie te gebruik nie.

Die Tank Chair, wat spesiaal op aanvraag gemaak word, is 107cm wyd en weeg 220kg. Dit is egter 22cm te wyd en 100kg te swaar om as ‘n gewone rolstoel gekategoriseer te word.

So om dié rolstoel in die publiek te gebruik, benodig verbruikers ‘n kategorie H-bestuurderslisensie, dieselfde lisensie wat tenk-bestuurders kry.

Die Tank-rolstoel word aangedryf deur ‘n 24V-motor en kan sowat 13km/h ry. Dit word deur middel van ‘n stuurstok beheer.
 
- Kliek hier vir meer inligting.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kan jy glo?  |  gestremdes  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.