Studie: Vroue parkeer slegter as mans

2011-10-03 14:03
Tweets Share Share line Print

Brittanje – Parkeer vroue slegter as mans?

Volgens inligting wat deur Brittanje se Driving Standards Agentskap bekendgemaak is kan ‘n derde van vroue (ongeveer 55 000 uit 170 000) nie parallel parkeer nie. Ander vroue het gedruip omdat hulle agteruit ry maar dan nie in hul spieëltjies kyk nie.

Die agentskap berig ook vroulike bestuurders het ongeveer 52 ure onderrig nodig voordat hulle kan slaag terwyl mans slegs 36 benodig.

Volgens die Londense Daily Mail het navorsers by die Ruhr Universiteit in Bochum, Duitsland 65 vrywilligers gevra om ‘n Audi te parkeer.

Vroue het 20 sekondes langer as mans geneem en ander het die grootte van hul borste blameer. Hulle beweer hulle het dit moeilik gevind om om te draai terwyl hulle parkeer.

Volgens inligting het 40 000 mans hul bestuurderslisensie in 2010 gedruip omdat hulle te vinnig begin het, terwyl 30 500 ander mans gedruip het omdat hulle verkeersligte verontagsaam.

Volgens die agentskap is die fout wat albei geslagte die meeste maak die feit dat hulle nie eers regs, links en dan weer regs kyk voor hulle oor kruisings ry nie.

Altesaam 50,7% mans slaag hul bestuurderslisensie in Brittanje, die eerste keer wanneer hulle dit doen, terwyl 44,1% vroue slaag.
 
Wheels24.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
28 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Micra 1.4 Comfort 5-dr
2005
R 79,995.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.