Studie: Minder jongmense koop motors

2011-10-26 11:51
Tweets Share Share line Print

Duitsland – Studente wat hul grade voltooi verkies eerder om op kampus te woon of openbare vervoer te gebruik. Dít het tot gevolg dat daar ‘n toename is in die aantal jongmense wat kies om nie ‘n motor te koop nie.

Martin Kagerbauer, van die Karlsruhe Instituut van Tegnologie (KIT) in Duitsland, sê mense jonger as 30 koop nou motors wanneer hulle veel ouer is. Dié mense kry hul bestuurderslisensies ook eers op ‘n latere tydstip in hul lewe.

KIT navorsers het die vervoer wat 1 500 mense gebruik vir een week sedert 1994 gevolg. Die studie het getoon dat mense tussen die ouderdomme van 18 tot 30 bestuur 4 km minder ‘n week as wat hulle in 1995 bestuur het. Maar die afstand wat hulle reis deur openbare vervoer te gebruik, het met 5,5 km toegeneem.

Kagerbauer het beter openbare vervoer in stede, die feit dat mense aan ryklubs behoort, fietse huur en selfs hul inkopies aanlyn doen, as redes vir die nuwe bevindinge aangevoer.

Volgens Eckehart Rotter, woordvoerder van die Duitse Assosiasie van die motorbedryf, is hulle nie bekommerd oor die impak wat dit dalk op die toekoms van die motorbedryf mag hê nie.

“Baie meer jongmense is besig om hul grade klaar te maak en hulle benodig nie motors nie omdat hulle op die kampusse woon of in die stad. Dit is nie asof ons hulle verloor nie hulle koop maar net motors op ‘n latere stadium van hul lewens.”

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: motoriste  |  studie  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.