Sanral tjoepstil oor e-skyfies

2012-02-07 12:42
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het Maandag geen woord gerep oor vrae oor die bepalings en voorwaardes vir e-skyfies nie.

Die verbruikerskommissaris, Mamodupi Mohlala, het onlangs bevind dat die bepalings en voorwaardes wat motoriste moet onderteken wanneer hulle vir die Gautengse tolpaaie se e-skyfies registreer, onwettig en onregverdig is.

Volgens Mohlala is die voorwaardes “oormatig eensydig ten gunste van die verskaffer.”

Sy het bygevoeg dat die voorwaardes nie in ooreenstemming met die Wet op Verbruikersbeskerming is nie.

Sanral het verlede maand aangekondig dat die e-skyfies – wat in Februarie sou begin – op ys gesit is om die publiek se bekommernisse aan te spreek en petisies na te gaan.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sanral  |  e-skyfies

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C++ Developer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Web Designer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000

Financial Manager - CA

Kempton Park, South Africa
Kencorp
R600000 - R750000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.