'SA motoriste kwaad, onverdraagsaam'

2012-02-09 10:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – S'bu Ndebele, minister van vervoer, het Dinsdag gesê Suid-Afrikaanse motoriste handhaaf 'n swak bestuurkultuur.

Volgens hom is baie motoriste ook ongeduldig en aggressief agter die stuurwiel, wat dikwels tot ongelukke lei.

Minstens 1 200 mense sterf maandeliks op die land se paaie.

"Motoriste is kwaad en baie onverdraagsaam. In plaas van 25 minute wag by 'n verkeerslig sal hulle liewer iemand doodry," het hy gesê.

Ndebele het gesê motoriste moet leer om die pad te deel.

In 'n verslag wat die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) aan die parlement voorgelê het, is daar bevind dat spoed, dronkbestuur en moegheid die redes vir ongelukke is.

Minstens 1 500 mense is verlede jaar gedurende die feestyd in padongelukke dood.

Eyewitness News.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: s'bu ndebele  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PPC Campaign Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Client Service Director

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R35000 - R45000

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

Navara 2.5 DCi D-Cab Dsl PU MY07
2008
R 199,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.