SA motorbedryf kry R2,2 miljard inspuiting

2012-02-21 16:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Groot motorvervaardiger gaan R2,2 miljard in die Suid-Afrikaanse ekonomie belê met ‘n nuwe voertuigreeks, het Ebrahim Patel, die minister van ekonomiese ontwikkeling, Maandag gesê.

“[Dit] is ‘n mosie van vertroue in ons ekonomie deur die privaatsektor ,” het Patel gesê.

Die bekendstelling van die produksie van die nuwe 3-reeks BMW by die maatskappy se Rosslyn-aanleg sal 600 nuwe werke skep.

BMW SA voer sowat 85% van die motors wat dit vervaardig uit.

Die aanleg se huidige kapasiteit staan op 55 000 eenhede ‘n jaar.

Patel het gesê met die nuwe belegging sal dit waarskynlik na meer as 90 000 eenhede per jaar toeneem.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Masterdebater sê... Hulle moet by die amerikaners gaan leer. In CA is 'n man in 'n Bugatti Veyron gevang teen 336 kpu (210 mpu) in 'n 104 kpu (65 mpu) zone. Boete is die maksimum van $ 500 (R4200) is opgele. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.