Oë rek toe peperduur Ferrari in die see beland

2011-09-19 13:08
Tweets Share Share line Print

Kanada – ‘n Pasgemaakte Enzo Ferrari wat aan die motorentoesias Zahir Rana behoort, het tydens die Targa Newfoundland-wedren in Kanada in die see beland.

Rana, 'n motorhandelaar, het gesê die motor se waarde is ongeveer R11 miljoen.

Rana en sy mede-bestuurder, Roland Linder, het tydens die wedren ‘n harde bult op ‘n grondpad getref, waarna hulle beheer oor die voertuig verloor het. Dit het in die see beland.

Ferrari het slegs 400 Enzo Ferrari’s vervaardig en Rana se Enzo is glo een van die vinnigstes in die wêreld. Dié motor kon glo van 0-100 km/h versnel in slegs 2.8 s.

Kyk hier na die video:



 
Wheels24.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: ferrari

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SAP Analyst

Port Elizabeth, South Africa
Connection42
Market Related

C# Developers (Cape Town)

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R180000 - R250000

Cashier

Goodwood, Cape Town, South Africa
Persona Staff
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 63,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2003
R 94,900.00

KIA

Rio 1.3
2004
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.