Nommerplaat opgeveil vir meer as die prys van 'n motor

2012-02-13 18:42
Tweets Share Share line Print

Bangkok – ‘n Sakeman van Thailand het ‘n rekordbedrag van 11 miljoen baht (R2,67 miljoen) by ‘n staatsveiling betaal vir ‘n “gelukkige” en romantiese nommerplaat.

Prasakorn Sakonsattayathorn, wie se familie die eienaars van die vyfster Sukhothai Hotel is, het die bedrag Saterdag op die veiling aangebied vir die nommerplaat met die Thai-letters “Yor Ying Yor Ying” en die nommers “9999”.

Die direkteur van die departement van grondsake, Asdasathai Rattanadilok Na Phuket, wat die veiling gelei het, sê die 11 miljoen is “die hoogste aanbod in die geskiedenis en beloop meer as die prys van ‘n motor”.

Hy het gesê “Yor Ying” staan vir vrou, dus was die bod moontlik romanties gemotiveerd, aangesien dit Dinsdag Valentynsdag is.

Die nommer “9” word as ‘n gelukkige nommer gesien.

Asdasathai sê die departement verwag dat hy meer as 150 miljoen baht (R37 miljoen) uit die naweek se veiling van spesiale nommerplate gemaak het.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: kan jy glo?  |  veilings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 63,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2003
R 94,900.00

KIA

Rio 1.3
2004
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.