Nóg 'n Nano bars in vlamme uit

2011-09-29 09:20
Tweets Share Share line Print

Indië – Tata Motors in Indië het Maandag ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat nóg een van hul Nano-luikrugmodelle aan die brand geslaan het.

Die motor het onder onverklaarbare omstandighede in vlamme uitgebars.

Die Nano, wat in 2008 as dié motor bekendgestel is wat ‘n omwenteling in die vervoer in Indië sal teweegbring, het swak verkoop weens veiligheidsprobleme en produksiefoute. 

“’n Nano-voertuig het Sondag in Nieu-Delhi aan die brand geslaan. ‘n Span engineurs is na die toneel ontbied om ondersoek in te stel wat tot die brand gelei het. Die ondersoek sal nog tyd neem,” het Debasis Ray, woordvoerder van Tata Motors, aan die nuusagentskap AFP gesê.

Die maatskappy sal in kontak met die eienaar van die motor wees, het Ray gesê.

Die Times of India het berig twee broers het daarin geslaag om uit die voertuig te ontsnap nadat dit in vlamme uitgebars het.

Tata is verlede jaar genoop om verniet veiligheidsopgraderings te doen nadat verskeie Nano-voertuie in aparte voorvalle aan die brand geslaan het.

Tata hou egter vol dat die motor geen veiligheidsprobleme het nie.

Die goedkoopste Nano-model kos ongeveer $2 500 (sowat R20 000).

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: tata

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 63,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 TDi Comfortline Dsl
2003
R 94,900.00

KIA

Rio 1.3
2004
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.