Klein iQ maak groot opspraak

2009-09-23 11:56
Tweets Share Share line Print

Toyota iQ

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Klein maar kenmerkend. Toyota se iQ is in die kollig by Frankfurt se motorskou, met twee dapper nuwe ontwerpstudies wat wys dat verantwoordelike onder-100g/km motors nie vervelig hoef te wees nie.

iQ is die wêreld se kleinste vier-sitplek produksie motor en laat al klaar die koppe op straat draai met sy kontemporêre en kompakte ontwerp.

Toyota onthul nou die motor se potensiaal vir aanpassing met ‘n oulike op-straat bakwerkstel en ‘n vrolike interieur.

iQ Versameling

iQ Versameling fokus op die kajuit, met die ligte pêrelafronding van die bakwerk wat aansluit by fyn besonderhede in die interieur, soos die instrument- en deurpanele.

Die leer stoffering is ‘n bypassende ligte wit skakering en die geglasuurde dak sorg vir ‘n ligte en helder interieur.

iQ vir Sport
iQ vir Sport gaan oor straatstyl in die stad met ‘n bakwerkstel wat nommerpas vir hom gemaak is, met sterk geometrie en skoon lyne.

Die motor ry op 18 duim pasgemaakte bande en het voorligte met hoë-intensiteit LED ligte vir ‘n onmisbare “kyk na my” voorkoms.

Daar is ook ‘n drukvlerk en ‘n trapesoïede sentrale uitlaatpyp wat klem [plaas op die iQ se potensiaal vir verpersoonliking

Die interieur spog met verligte deurhandvatsels, ‘n kollig op die paneelinstrumentebord en panele wat gemaak is uit nikkel en aluminium.

Vermaak en navigasie kan beheer word deur ‘n 10-duim LCD aanraakskerm met DVD speler en musiek biblioteek funksies.


 

Lees meer oor: toyota

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Client Service Director

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R35000 - R45000

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.