Kaapstad betaal binnekort na ure vir parkering

2012-02-21 17:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Stad Kaapstad wil meer as 3 300 nuwe betaal-parkeerplekke oor Kaapstad instel, waar na-ure-tariewe vir dele van die middestad, Claremont, Observatory, Kampsbaai en die Strand gevra sal word.

Dit maak deel uit van die stad se nuwe parkeerplan, met die tender wat aan die begin van Maart sal uitgaan vir openbare bydraes.

Die stad sê hy hoop die ekstra parkeerplekke sal ‘n hupstoot gee aan ekonomiese aktiwiteit in daardie dele en dat meer mense van openbare vervoer gebruik sal maak.

Volgens die stad is die hoofrede vir die betaal-stelsel omdat sommige motoriste vir ure op parkeerplekke staan en besighede en kleinhandelaars negatief raak.

Die nuwe stelsel sal verseker dat parkeerplekke makliker beskikbaar is.

– Lees die volledige berig by die Cape Argus

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: kaapstad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.