Inwoner maak slaggate sélf reg

2010-03-12 12:41
Tweets Share Share line Print

Pierre Bouwer by een van die slaggate op Stokkiesdraai Pad. (Wheels24)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Vanderbijlpark - Ten spyte daarvan dat die owerhede dreig om hom in hegtenis te neem, het Pierre Bouwer (54) begin om die slaggate in die pad wat na sy kleinhoewe lei, sélf reg te maak.

Dié lid van die National Taxpayers Union (NTU) het die slaggate op Stokkiesdraai Pad net buite die dorp saam met ‘n span werkers aangepak.

“Ek en my familie ry omtrent sewe keer ‘n dag heen en weer op dié pad en die slaggate is lewensgevaarlik,” sê hy.

Mari Myburgh, voorsitter van die plaaslike NTU, het gesê owerhede het gedreig om hulle in hegtenis te neem as hulle die slaggate self regmaak.

Volgens die owerhede het hulle nie die nodige kennis om dié werk te doen nie.

Maar volgens Myburgh het Bouwer sy huiswerk gedoen.

“Ek kan lesse gee op Sondae middae,”  het die besigheidsman geskerts.
 
– Wheels24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: padveiligehid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... WAT, is daar so iets soos n “Nommer Een Taxi-bestuurder”. Aikona eish ek glo nie daai ding Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Billing APS Manager

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Consultant Finance

Johannesburg, South Africa
Antal International Johannesburg (Pty) Ltd
R440000 - R460000

Bookkeeper

Centurion, South Africa
Under African Skies Recruitment
R10000 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY XS TD5 AT
2004
R 209,900.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 199,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.