Hof beveel dat slaggate reggemaak word

2011-06-29 15:58
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Beamptes by die Victor Khanye munisipaliteit is tans in samesprekings oor hoe om voort te gaan nadat ‘n hof beveel het dat die slaggate op die R55 in die Delmas-omgewing herstel moet word.

“Hulle is steeds in ‘n vergadering besig om die saak te bespreek,” het Ronald du Toit, ‘n munisipale woordvoerder gesê.

Du Toit het egter gesê die pad tussen Delmas en Ogies is nie ‘n munispale pad nie.

“Dit is ‘n provinsiale pad en dit is nie ‘n pad wat deur die munisipaliteit reggemaak moet word nie.”

Volgens hom begin die pad by Springs en eindig rondom Witbank, en die munisipaliteite waardeur die pad loop is nie verantwoordelik vir die instandhouding nie.

Mohamed Omar en Willem Harmse, albei van die Delmas-omgewing, het aansoek gedoen vir die hofbevel ná onsuksesvolle pogings om plaaslike owerhede te kry om dit reg te maak.

Die pad is in ‘n slegte toestand en die slaggate het glo ook bygedra tot ‘n botsing verlede week waarin twee mense dood is.

Volgens Omar en Harmse se prokureurs is die raad 72 uur gegee om tydelike herstelwerk aan die pad te doen. Indien dit nie gebeur nie sal nóg ‘n bevel deur die hof uigereik word wat die burgemeester en sy uitvoerende raad agter tralies sal plaas.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: paaie  |  slaggate

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.