Hoekom bestuurders hul regte moet ken

2011-08-30 12:26
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Wat doen jy as daar verkeersboetes met jou identiteitsnommer verbind word op die www.paycity.co.za-webwerf, maar jy het nog nie die boetes deur die pos ontvang nie? Betaal jy dié boetes of nie?

In dié geval is kenners verdeeld, berig Star Motoring.

Volgens die Johannesburgse metropolisie (JMPD) moet jy dié boetes betaal, terwyl kenners van die Geregtigheidsprojek S.A (JPSA) meen motoriste hoef dit nie te betaal nie.

Volgens Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, is alle boetes veronderstel om persoonlik afgelewer te word of aan motoriste deur die pos gestuur te word.

“Indien dit nie gebeur het nie en jy is bewus dat daar wel boetes teen jou uitgereik is, is jy steeds verantwoordelik om dit te betaal.”

Howard Dembovsky, voorsitter van die Geregtigheidsprojek S.A (JPSA) sê egter boetes moet persoonlik afgelewer word of deur geregistreerde pos afgelewer word.

Die wet ondersteun dié stelling, sê Dembovsky.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: motoriste  |  verkeersboetes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.