'Haal bejaardes van snelweë af'
2010-01-19 12:53
Kaapstad – Bejaarde bestuurders moet van snelweë en tweerigting paaie verban word om ongelukke te vermy, het ‘n motorgroep in Engeland gesê.
Die Instituut vir Gevorderde Motoriste (IGM) het Maandag gesê ouer bestuurders beskerm moet word teen paaie met ‘n spoedbeperking van 120 km/h.
Die beroep volg op ‘n studie oor sewe jaar van die polisie se ongelukdata, wat getoon het dat ouer bestuurders veiliger was as jonger bestuurders op plaaslike paaie, maar ‘n toenemende risiko op snelweë en paaie met vinnig bewegende verkeer is.
Lees die volle berig hier