Groot uitdagings wag op SA se motorbedryf

2011-10-14 11:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Verskeie leiers in die motorbedryf het tydens die Johannesburgse Internasionale Motorskou gesê dit sal 'n baie groot uitdaging wees om die regering se doelwit te bereik om Suid-Afrikaanse motorproduksie tot 1.2 miljoen voertuie per jaar in 2020 te verhoog.

Die plaaslike motorbedryf vervaardig tans minder as 1% van die wêreld se voertuie. Die uitvoer van voertuie het wel toegeneem. Altesaam 239 465 voertuie is verlede jaar uitgevoer en daar word verwag dat daar vanjaar meer as 300 000 uitgevoer gaan word.

Die waarde van motoruitvoere het sedert 1995 aansienlik gegroei, toe uitvoere slegs R4,2 miljard was. Dit het verlede jaar gegroei tot R69,5 miljard.

Uitdagings vir die motorvervaardigingsbedryf sluit egter in arbeidskostes, stakings en die hoë koste van water en elektrisiteit.

Kliek hier om die volledige storie te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: motorbedryf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.