Gordel kinders hierdie somer vas!

2011-12-23 07:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Kaapse ouers bestuur nog te veel met kinders op hul skote of op die voorste sitplek sonder gordels, sê Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof.

“Dit gebeur ook gereeld dat ouers nie sitplekgordels om hul kinders vasgespe nie. Die wet verplig die bestuurder om te sorg dat ’n kind onder die ouderdom van 14 ’n gordel gebruik. Die bestuurder kan aangekla word vir elke kind wat dit nie doen nie,” het hy gesê.

Volgens Africa is omtrent 60% van sterftes tydens motorongelukke die gevolg van mense wat nie sitplekgordels gebruik het nie.

“Ons versoek ouers om liefs nie babastoeltjies op die voorste sitplek te sit nie. Dis veiliger om die stoeltjies in die middel van die agterste sitplek te laat staan.”

Kinders tot op die ouderdom van drie jaar moet in stoeltjies wat agtertoe kyk, gesit word. Dit is ook onwettig om so ’n stoeltjie op die voorste sitplek te sit.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: padveiligheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.