Geen boete as ongeluk laat aangemeld word

2011-10-24 10:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Bestuurders wat ongelukke laat aanmeld mag nie gedwing word om ‘n boete te betaal voordat ‘n ongeluksverslag oopgemaak word nie.

Die Johannesburgse metropolisie het dié aankondiging gemaak nadat dit aan die lig gekom het dat motoriste wat ongelukke laat aangemeld het aangesê is om ‘n boete van R1 000 in kontant te betaal alvorens hulle ‘n ongeluksverslag mag open.

Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) ontken egter hulle het dié instruksies aan die Johannesburgse polisie deurgegee.

Die probleem het ontstaan ná ‘n misverstand tussen die polisie en die metropolisie oor die boetes.

Volgens die padverkeerswet moet ongelukke binne 24 uur by die polisie aangemeld word.

Die polisie ondersoek slegs ongelukke waarin mense dood is of beserings opgedoen het. Ander ongelukke se inligting word ingesamel en aan die JMPD oorhandig.

‘n Senior polisiebeampte het aan The Star gesê beamptes by sy polisiestasie is deur die JMPD beveel om motoriste boetes te laat betaal voordat hulle ‘n ongeluksverslag kan open.

Kliek hier om die volledige storie te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

Lees meer oor: boetes  |  metropolisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Client Service Director

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R35000 - R45000

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.