Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ford Escape wéér herroep

2012-07-20 13:16
Tweets Share Share line Print

Detroit – Ford het Vrydag die tweede maal in een week sy nuwe Ford Escape-sportnutsvoertuie herroep ná drie voorvalle aangemeld is waar brande in dié motors se enjinkompartemente uitgebreek het.

Twee van die brande het volgens berigte in Ford se fabriek al uitgebreek, en die ander terwyl ’n motorbestuurder besig was om met een van die voertuie te ry.

Ford het vroeër die week dieselfde voertuie herroep weens ’n probleem met die vloermatte onder die voetpedale, wat moontlik ’n obstruksie kon wees vir bestuurders wat probeer rem.

Die jongste probleem hou verband met brandstofpype in die enjinkompartement wat tot brandstoflekkasies lei en sodoende enjinbrande kan veroorsaak. 

Ford het eienaars gewaarsku om nie met die voertuie te ry voordat die krake in die brandstofpype herstel is nie.

Die herroeping raak 11 500 Escape-sportnutsvoertuie in die VSA en Kanada. Slegs 4 800 is aan die publiek verkoop en die res word nog in toonlokale uitgestal. 

“Die voertuie sal eers herstel moet word voordat dit verkoop word,” het ’n Ford-woordvoerder, Marcey Zwiebel, gesê.

"Ons tree natuurlik baie vinnig op in die belang van ons kliënte se veiligheid," het sy gesê.

Sy het bygevoeg dat Escape-voertuie wat met ander enjins aangedryf word, nie deur die herroeping geraak sal word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: ford
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
  • Wednesday Kempton Park - 11:25 AM
    Road name: Driefontein Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Baker Road and Brabazon Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.