Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Finaliste vir beste motor is...

2011-10-07 07:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Tien klim in die kryt en hopelik sal net een, en nie weer twee nie, dié keer staande bly.

Ja, die Gilde van Suid-Afrikaanse Motorjoernaliste het sy finaliste vir die Motor van die Jaar-wedstryd vir 2012 Donderdagaand op die Johannesburg-motorskou aangekondig.

Die jurielede wat die beoordeling van die finaliste doen om sodoende ’n wenner aan te wys, sal vroeg in 2012 die klompie deur hul passies sit en finaal vir hul gunstelinge stem, waarna die wenner aangekondig sal word.

Die tien wat vanjaar sake om die titel gaan uitspook, is die Hyundai Elantra 1.8 GLS, Kia Picanto 1.2 EX, Alfa Romeo Giulietta 1.4 MultiAir Distinctive, Peugeot 5008 2.0 HDI Active, Ford Focus 2.0 TDCi Trend Powershift, Audi A6 3.0 TDI Quattro, Suzuki Kizashi 2.4 SDLX, Citroën DS4 THP 200 Sport, Mercedes-Benz SLK 350 BlueEfficiency en Volkswagen Jetta 1.4 TSI High-line.

Verlede jaar was daar tot baie mense se verbasing twee wenners – die BMW 530d en dieVW Polo 1.6 TDI ­– nadat ’n nuwe en baie meer deursigtige beoordeelproses in werking gestel is. Daar word vanjaar op die stelsel voortgebou, met die nodige kriteria om toe te sien dat daar dié keer net een wenner is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: alfa romeo  |  ford  |  audi  |  kia  |  citroën  |  mercedes benz  |  peugeot  |  hyundai  |  suzuki
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.