Ferrari onthul blits vir 2010-seisoen

2010-01-28 14:12
Tweets Share Share line Print

Ferrari se nuwe motor vir die 2010 Formule Een seisoen, die F10.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Maranello, Italië - Ferrari het sy nuwe motor, die F10, tydens ‘n seremonie by sy hoofkwartiere in Maranello, Italië tydens 'n perskonferensie bekend gestel.

“Ons kom uit ‘n seisoen waar ons glad nie kompeterend was nie en ons wil terugkeer na die dae toe ons kampioenskappe gewen het," het Ferrari se spandirekteur, Stefano Domenicali, tydens die bekendstelling gesê.

Een van die meer ooglopende veranderinge aan die F10 is sy wit vlerke wat Ferrari se nuwe borg, die Spaanse bank Santander, voorstel.

In die 2009-seisoen het Ferrari in 'n teleurstellende vierde plek geëindig maar met Felipe Massa wat sy terugkeer maak en Fernando Alonso wat Kimi Raikonnen vervang hou 2010 groot beloftes in.

Hoewel Alonso beslis ‘n gunsteling agter die Ferrari stuur sal wees, was dit Massa wat by die perskonferensie gevra was om die F10 vir ‘n draai om Ferrari se private renbaan te vat.

Die Formule Een seisoen skop op 14 Maart af wanneer die spanne mekaar in Bahrain pak.

 

Lees meer oor: ferrari  |  formule een

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.