Eminem, Audi bereik ooreenkoms

2011-08-03 10:05
Tweets Share Share line Print

Duitsland – Die rapper Eminem het ‘n finansiële ooreenkoms met die Duitste motorvervaardiger Audi bereik nadat dié maatskappy sy liedjie "Lose Yourself" sonder toestemming in ‘n advertensie gebruik het.

Die hip-hop-ster en sy produksiemaatskappy het Audi in Junie gedagvaar nadat hulle die liedjie gebruik het wat Chrysler in sy "Imported from Detroit"-veldtog ingespan het vir die nuwe Chrysler 200-model.

Eminem het Chrysler egter toestemming gegee om dié musiek te gebruik.

Eminem het ook beweer die nuwe Audi-advertensie gebruik amper dieselfde beeldmateriaal as Chrysler.

In Chrysler se weergawe ry Eminem verby bekende bakens in Detroit, terwyl die motor in Audi se advertensie verby toeristebestemmings in Berlyn ry.

Daily Voice.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: audi  |  eminem  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.