Duitse motorbaas: vermiste of vlugteling?

2010-02-19 15:12
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Dit lyk asof berigte oor Uwe Gemballa, die Duitse motorbaas wat verlede week raaiselagtig in Johannesburg as vermis aangemeld is, verkeerd kon wees.

Gemballa het Maandag van Frankfurt na Suid-Afrika gevlieg, maar is nog nie opgespoor vandat hy Duitsland verlaat het nie.

Alhoewel gerugte van ontvoering en ‘n kans van losprys die ronde gedoen het, word daar nou beweer dat Gemballa dalk van iets af gevlug het.

Duitse (en Suid-Afrikaanse) owerhede is nie baie uitgesproke oor Gemballa se soektog nie, maar hulle het wel die afgelope week Gemballa se voorraad ondersoek – wat gewoonlik tot ‘n interne ondersoek van inkomste lei.

Dis moontlik dat iets met sy belasting verkeerd geloop het.

Duitse owerhede kan gevolglik dalk ‘n saak van belastingontduiking maak, eerder as om hom as ‘n vermiste person te beskou.

- Wheels24

Lees meer oor: vermiste mense

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.