Dié ekstras voeg niks by voertuigwaarde

2010-11-18 19:15
Tweets Share Share line Print

Londen – Voornemende motorkopers word deesdae gebombardeer met lang lyste toevoegings tot hul motors.

‘n Kattebak wat oopspring met die druk van ‘n knoppie, ruitveërs wat waai sodra die druppels val. Die opsies is legio.

Maar hoeveel van dié ekstras, wat ook ‘n aardige ekstra op die verkoopprys kan beteken, voeg werklik iets by die dag wanneer jy weer jou voertuig verkoop?

Yahoo! Cars het met ‘n verkoopskenner gepraat en met ‘n paar handige riglyne opgekom.

Gekleurde stikwerk op jou rathefboom en stuurwiel beteken ongelukkig bra min, meen die kenner, en vergeet ook maar die vervaardiger se embleem op bekleedsel en kopstutte.

Spoedbeheer, allooiwiele en lugversorging sal egter talle tweedehandse motorkopers se ore laat spits, veral dié wat ‘n effens duurder motor soos ‘n BMW 3-reeks wil koop.

As jou motor egter eendag onder die Corsa’s en Citi Golfies op die verkoopsvloer gaan staan, vergeet maar die ‘mags.’

Hulle kos dalk duisende, maar gaan veel minder by die verkoopsprys van jou baba voeg.

Lees meer hier.

Lees meer oor: geldsake  |  motors

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.